by boerekostwist | Jun 15, 2018 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Nuusbriewe
Hallo Twister. Verlede Vrydag hierdie tyd was ek tussen die hemel en die hel na narkose met ‘n nood historektomie. Nou sit ek snoesig in my kooi en kekkel met julle. Baie dankie vir al die wonderlike boodskappe en gebede, dit het my gedra deur die operasie. Ek dink as...
by boerekostwist | Feb 23, 2018 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Nuusbrief, Nuusbriewe
Hallo Liewe Twister, Die week het verby gesnel en nooit ‘n vervelige oomblik in die Pienaar huis en waar meeste van julle resepte ontwikkel word. Hierdie week het ek nuwe goed probeer met die Filistyne vir etes en sommiges het goed af gegaan en...