• Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Annelien Pienaar Voedselkonsultant
Teken in Word ’n lid +
  • Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Teken in Word ’n lid

Soek oral

Waarmee kan ons help?

Tik minstens twee karakters. Resultate word volgens afdeling gegroepeer.

BKT Klets-Kombuis 18 Mei 2018

BKT Klets-Kombuis 18 Mei 2018

by boerekostwist | Mei 18, 2018 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Lidmaatskappe

Hallo Twister. Die week het soos ‘n oogwink verby geflits. Elke dag het sy eie uitdagings en ook sy wonders…wonder hoe mens dit oorleef tot die volgende dag met al die dinge in die nuus wat mens soms so wil negatief maak. Hierdie week het ek gehoor van ‘n vriendin van...
BKT Klets-kombuis 11 Mei 2018

BKT Klets-kombuis 11 Mei 2018

by boerekostwist | Mei 11, 2018 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Lidmaatskappe

Die is weer tyd vir verslag doen en nuwe resepte met julle deel. Ek gaan bietjie ou resepte vir julle afstof en ‘n maaltyd beplan vir die moeder, vriendin, ouma, tannie, niggie of enige een wat jy wil bederf…met ‘n bord samesyn. Ek is alleen vir Moedersdag en het...
BKT Klets-Kombuis

BKT Klets-Kombuis

by boerekostwist | Mei 4, 2018 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Lidmaatskappe

Hallo daar Twister Dit was ‘n lang twee weke gewees op die pad en weg van die huis. Die werk eis soms sy tol maar weet jy, die vuur in my hart, die passie vir my werk is ongekend. Jy voel nie die moeg nie, jy sien net die positiewe resultate wat die insette oplewer....
BKT Klets-kombuis

BKT Klets-kombuis

by boerekostwist | Apr 20, 2018 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Lidmaatskappe

Hallo Twister. Dankie vir ‘n heerlike week se kuier en al die positiewe terugvoering oor die Boerekos met ‘n Twist kookprogram, maandae op VIA, om 18h00. Die program doen baie goed en julle kykers maak dit vir my alles moontlik om so ‘n program op...
BKT Klets-kombuis 11 Mei 2018

BKT Klets-kombuis

by boerekostwist | Apr 13, 2018 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Lidmaatskappe

Hallo Twister. Baie dankie dat jy so heerlik saam Twist. In die gees van die afgelope Pase het hierdie skrywe van my weer verskyn danksy Faceboek wat my herinner het. Ek deel graag met julle die volgende. “April 13, 2017 • Vandag het sommer heerlik begin met die...
BKT Klets-Kombuis

BKT Klets-Kombuis

by boerekostwist | Apr 6, 2018 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Lidmaatskappe

Hallo Twister, Baie dankie vir die lekker kuiertjies aanlyn by die BKT Bakkiesblad groep en al die spog gebak en gekook wat kom pronk. Jammer oor die nuusbriefie wat nie verlede week uit gegaan het. My arm is baie beter en die pols kan al draai…die seuns is baie bly...
« Older Entries
Next Entries »
Annelien Pienaar

Nuusbrief

Teken in om eerste te wees om uit te vind oor nuwe resepte, kursusse, gebeurtenisse, produkte en meer.

Nuusbrief

Help

Ondersteuning + Vrae
Welkom
Lidmaatskap

Wetgewing

Terugsendings & Kansellasies
Webwerfvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Koekiebeleid

Meer inligting

Oor Annelien
Kontak
Vennote
Help

  • Follow
  • Follow
  • Follow

© Annelien Pienaar 2026. Alle regte voorbehou.
Webwerf gebou, bestuur en gehuisves deur doenit.com