• Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Annelien Pienaar Voedselkonsultant
Teken in Word ’n lid +
  • Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Teken in Word ’n lid

Soek oral

Waarmee kan ons help?

Tik minstens twee karakters. Resultate word volgens afdeling gegroepeer.

BKT Klets-kombuis week 12

BKT Klets-kombuis week 12

by boerekostwist | Mar 23, 2018 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Lidmaatskappe

Liewe Twister. Weereens ‘n warrelwind week met die vakansiedag so tussen in. Die kinders het gejubel oor een af daggie…niks skool, jaag of rubgy…net rus. ‘n Ma se werk stop ook nooit en soos ‘n wors kry hul mos nooit die ent van hul eie...
BKT Klets-kombuis week 10

BKT Klets-kombuis week 10

by boerekostwist | Mar 16, 2018 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Lidmaatskappe

Hallo liewe Twister. Ek was uit my skoene gesëen met die opkoms en bywoning van die US Woordfees met die Boerekos met ‘n Twist kook demonstrasie. Dit was ‘n vol saal en die lesers het heerlik deelgeneem en na die tyd kom gesêls. Aan die Kaapse Twisters,...
BKT Klets-kombuis week 10

BKT Klets-kombuis week 10

by boerekostwist | Mar 9, 2018 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Lidmaatskappe

Hallo liewe Twister. Hierdie week het my kop behoorlik gedraai met al die kommer oor Listeria. Daar was ‘n paar skryfstukke rakende hierdie onderwerp en ek sal onder aan die brief soos gebruiklik vir julle die skakels opsit sodoende die artikels te lees. Klik...
BKT Klets-kombuis week 10

BKT Klets-kombuis week 9

by boerekostwist | Mar 2, 2018 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Lidmaatskappe

Hallo liewe Twister. Dit was ‘n bedrywige week tussen my en my man se verjaardae en nog werkery tussen deur. Ons het as gesin, intiem my man se 50ste verjaardag gevier en dit was sprokies mooi en iets wat ons vir baie jare nog sal onthou. Vir hierdie groot verjaardag...
BKT Klets-Kombuis week 9

BKT Klets-Kombuis week 9

by boerekostwist | Feb 23, 2018 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Nuusbrief, Nuusbriewe

Hallo Liewe Twister, Die week het verby gesnel en nooit ‘n vervelige oomblik in die Pienaar huis en waar meeste van julle resepte ontwikkel word. Hierdie week het ek nuwe goed probeer met die Filistyne vir etes en sommiges het goed af gegaan en...
BKT Klets-kombuis week 10

BKT Klets-kombuis Week 8

by boerekostwist | Feb 16, 2018 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Lidmaatskappe

Hierdie week is in ‘n kits woerts verby. Baie dinge wat oor mens se pad kom om jou fokus soms te wil verskuif en dalk mismoedig wil maak. Dan kyk mens op soos ‘n verlepte papawer en sien die helder son en glimlag…môre gaan dit weer beter. Na die ongeluk in die kombuis...
« Older Entries
Next Entries »
Annelien Pienaar

Nuusbrief

Teken in om eerste te wees om uit te vind oor nuwe resepte, kursusse, gebeurtenisse, produkte en meer.

Nuusbrief

Help

Ondersteuning + Vrae
Welkom
Lidmaatskap

Wetgewing

Terugsendings & Kansellasies
Webwerfvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Koekiebeleid

Meer inligting

Oor Annelien
Kontak
Vennote
Help

  • Follow
  • Follow
  • Follow

© Annelien Pienaar 2026. Alle regte voorbehou.
Webwerf gebou, bestuur en gehuisves deur doenit.com