by boerekostwist | Feb 9, 2018 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Lidmaatskappe
Hallo Twister, Die week was besig en dit was doller as dol. Die laaste twee weke het my arme gesin oorleef met Vrieskas kos. Die Boboties en Lasagne’s het gevlieg. Sussie het begin kerm omdat die manne die heeltyd dieselfde kos uit haal en eet. Ek het ‘n...
by boerekostwist | Jan 26, 2018 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse
Hallo Twister. Baie dankie dat julle so getrou saam kuier op FB en ook hier met die navrae op die webtuiste. Onthou as jy ooit enige direkte navrae wil rig epos my by boerekostwist@gmail.com. Die week was woelig gewees en ons gesin weer in gelid met die skool dinge....
by boerekostwist | Jan 19, 2018 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse
Hallo Twister, Hierdie week het ons baie geleer oor die weeg en ook die afmeet van suiker en ook die verskil tussen die gewig en vervanging van witsuiker en strooisuiker as jy sonder die een of die ander is. Die kruks van die saak is waar suiker langer neem om op te...
by boerekostwist | Jan 12, 2018 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Lidmaatskappe
Hierdie eerste week van die nuwe jaar was ‘n baie besige een in die Pienaar-huishouding gewees. Twee van die Filistyne het verjaar, ‘n week uit mekaar en ek het net besef dat die decade gaping tussen die oudste en die jongste is erg. Mens het so afgestomp geraak omdat...
by boerekostwist | Jan 5, 2018 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Lidmaatskappe
Mens kan nie dink die eeste week van die nuwejaar is reeds verby. Vir my eindig die jaar met ‘n familie lid wat die 26ste Februarie verjaar en begin dan weer met twee wat verjaar. So, ek het nog nie ophou met feestelikhede nie. So, binne 2 maande is al die...
by boerekostwist | Des 15, 2017 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Lidmaatskappe
Hallo Twisters. Hierdie was ‘n uitdagende week, ‘n week waar ek self ook nie toegang tot die webtuiste se “agterkant” gehad het. So kon ek ook nie veel help met navrae nie. Ons is nou amptelik aan die rol en glo dat alles klopdisselboom sal werk. Die arme webtuiste...