by boerekostwist | Okt 27, 2017 | Artikels, BKT Klets Kombuis, BKT Members, Diverse
Hierdie week het verby gespoed en tyd staan vir niemand stil nie. Dit is oral in die winkels nou bekend dat die feestyd stadig maar seker besig is om aan te breek. Tans is dit my jaarlikse beplanning vir my Geskenke uit jou Koskas projekte. Ek doen een by ons...
by boerekostwist | Okt 20, 2017 | Artikels, BKT Klets Kombuis, BKT Members, Diverse
Hallo Twisters. Hierdie was vir my ‘n uitdagende week met die hordes navrae wat instroom. Tyd om alles fisies te toets het ek nie en glo my die lysie van werk wil ook nie korter raak. Ek werk hard om dus op te vang. Baie dankie vir diegene wat wel self die soek opsie...
by boerekostwist | Okt 13, 2017 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse
Hallo liewe Twister. Kry ek mos nou weer raas oor sleutels wat weg is…laas was dit die spens, nou is dit die gastehuis se voordeur. Koppie kap nou regtig verwoed aan. Dit was ’n heerlike week van woeker in die kombuis, myself weer druk soos in die dae toe ek as...
by boerekostwist | Sep 29, 2017 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse
Hallo liewe Twister. Dit was ‘n baie woelige maar kort week gewees en my hele skool vakansie is ek kinderloos…want die Filistyne gaan op ’n kerk toer. Dan pendel ek heeltyd tussen werk en die plaas. Sussie suig aan die agterspeen soos ons werk. Sy sleep...
by boerekostwist | Sep 22, 2017 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse
Hallo Twisters. Die weke spoed verby en die naderende feestyd maak my benoud. Die eksamen is na die vakansie ook ophande en my spyskaarte moet aangepas word om meer te fokus op breinkos vir die familie se tyd van studies. Optimale brein funksie. Daarom bak ek met...
by boerekostwist | Sep 8, 2017 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse
Liewe Twister. Ek het lanklaas vir jou ’n “Editor’s note” geskryf. Vandag gaan hierdie een baie, baie lang ene wees. Daar is deesdae goedjies wat kop uitsteek rakende Voedsel Veiligheid wat absoluut kommerwekkend is. Kritiese bestanddele soos vleis, stysels wat...