by boerekostwist | Jun 28, 2019 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Hulpbronne, Lesse en Raad
Hallo Twister, Hierdie week het ons heerlik gewoeker op Boerekos met ‘n Twist se Faceboek kook groep. Ek het besluit om die Boerekos met ‘n Twist groep twee keer per maand per Live View via Faceboek toe te spreek. Hierdie sessies gaan NIE kook...
by boerekostwist | Jun 14, 2019 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Boerekos met ‘n Twist is tans besig met n rits nuwe dinge in die pyplyn: Aanlyn Suurdeegklas wat in Julie beskikbaar gaan wees en met die genade van Bo, ook daarop volgend ‘n Suiwel klas en vele meer. Die nuwe kookboek staan einde se kant toe en dit gaan...
by boerekostwist | Mei 31, 2019 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Die week was weer vol woeker en mooi resepte wat gemaak is op die Boerekos met ‘n Twist bald op Facebook. Dankie vir al die spog produkte en uit die Boerekos met ‘n Twist kookboek en die webtuiste. Ek het vir julle ‘n vinnige skakel gids saam gestel...
by boerekostwist | Mei 24, 2019 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Twister, Dit was ‘n week vol kuier op die Boerekos met n Twist kookblad op Faceboek en ons het natuurlik weer baie geleer en saam gelag. Dit het ook onder my aandag gekom dat die TV reeks van Boerekos met ‘n Twist vanaf eerskomende Sondag om 12h30 weer uitgesaai word...
by boerekostwist | Mar 29, 2019 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse
Hallo Twister, Soveel nuwe en opwindende dinge wat wag. Boerekos met ‘n Twist het ‘n nuwe baba by gekry naamlik Beidekante. Ek plaas die skakel vir julle om te loer waarmee ons besig is. Verlede jaar het ons die voorreg gehad om ‘n geleentheid in Potchefstroom aan te...
by boerekostwist | Nov 2, 2018 | Algemene Bak Inligting, Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Lidmaatskappe
Hallo Twister, Baie dankie dat jy getrou saam kuier hier op die webtuiste en ook op Faceboek saam met die Boerekos met ‘n Twist kook groep. Mens kom met ‘n groot skok agter die weke tot die einde van die jaar is so min…ek sien al die nuwe jaar wink!...