Welkom in Annelien se wêreld van kos
Van die Tuiskombuis tot die Produksie vloer.
Annelien Pienaar is ’n Voedselwetenskaplike, Resepontwikkelaar en Konsultant. Sy deel beproefde kennis met tuiskokke en werk ook saam met van Suid-Afrika se grootste voedselhandelsmerke aan grootskaalse resepontwikkeling, produksieprosesse, werksvloei en die uitleg en opstel van voedselproduksiefasiliteite.
Leer, bak en kook met vertroue
Ontdek Annelien se versameling beproefde resepte, praktiese voedselkennis, aanlyn klasse, werkswinkels en produkte wat jou help om met meer begrip en selfvertroue te kook en bak.
Voedselkennis wat op groter skaal werk
Kry professionele ondersteuning met resep- en produkontwikkeling, standaardisering, produksievloei, gehaltebeheer en die beplanning of verbetering van jou voedselproduksiefasiliteit.
Loer deur ons resepte
Lede-resep
Brood soufflé
Gepubliseer
Ou brood is goud werd—jy moet net weet wat om daarmee te doen! Hierdie romerige brood- en groentebak is die perfekte oplossing vir oorskiet roosterkoek, ciabatta, suurdeegbrood of…
Lede-resep
Fudge Picasso mousse koek
Gepubliseer
Hierdie is nie sommer net nog 'n sjokoladekoek nie—dit is 'n ware pronkstuk vir enige spesiale geleentheid. Met 'n ligte sjokolade-genoise as basis, 'n fluweelsagte fudge-mousse, 'n ryk…
Lede-resep
Neapolitan pizza
Gepubliseer
Min geregte bring mense so maklik om 'n tafel bymekaar soos 'n varsgebakte pizza. By ons huis is pizza veel meer as net 'n vinnige aandete—dit is 'n…
Lede-resep
Rock candy
Gepubliseer
Maak jou eie eetbare suikerkristalle en ontdek hoe wetenskap en lekkerte hand aan hand gaan! Hierdie eenvoudige projek is ideaal vir kinders én grootmense en verander 'n gewone…
Lede-resep
Cornish pastei
Gepubliseer
Daar is iets besonders aan 'n egte Cornish Pastie. Met sy goudbruin, bros kors en sappige vulsel is dit veel meer as net 'n pastei—dit is 'n stukkie…
Lede-resep
Panetonne
Gepubliseer
As jy ooit die voorreg het om varsgebakte Panettone te proe, sal jy verstaan waarom hierdie Italiaanse meesterstuk wêreldwyd so geliefd is. Dit is nie bloot 'n brood…
Lede-resep
Heuning, neute en gedroogde vrugte sous
Gepubliseer
Hierdie botteltjie "witgoud" is soveel meer as net heuning. Dit is 'n heerlike kombinasie van geroosterde neute, sappige gedroogde vrugte, geurige speserye en rou heuning wat oor tyd…
Lede-resep
Sneeupoeding
Gepubliseer
Sommige resepte neem jou met die eerste happie terug na jou kinderdae. Hierdie ligte, wolkagtige Sneeupoeding is een daarvan. Sag, lugtig en vars met die geur van suurlemoen,…
Lede-resep
Kersies hoe om in te lê
Gepubliseer
Daar is min dinge wat die oorvloed van die somer so mooi vasvang soos 'n bottel ingelegde kersies. Hierdie blink rooi juwele is nie net 'n fees vir…
Lede-resep
Neute botters
Gepubliseer
Daar is min dinge so lekker soos varsgemaakte neutebotter. Met net 'n handvol goeie neute en 'n kragtige meule kan jy binne minute 'n romerige, geurige smeer maak…
Lede-resep
Gemmerbrood beskuit met ‘n Nuttikrust Twist
Gepubliseer
Daar is sekere geure wat jou sommer met die eerste happie terugneem na jou kinderdae. Vir my is gemmer, kaneel en speserye die geur van vakansies, familie en…
Lede-resep
Grondbone botter en heuning beskuit
Gepubliseer
Daar is min ontbyte wat so vertroostend is soos 'n bros beskuit wat in 'n warm koppie koffie gedoop word. Hierdie Grondboontjiebotter- en Heuningbeskuit is propvol geur, natuurlike…