Cake pops en Icecle pops

Hierdie metode lewer ongelooflik sagte Cake Pops en Icicle Pops met 'n perfekte balans tussen koek, botterversiersel en sjokolade. Die koekmengsel word eers gevorm en goed gevries voordat dit in sjokolade gedoop word, wat 'n egalige, professionele afwerking verseker. Die resep bevat ook 'n maklike "kroek"-metode vir Icicle Pops wat baie tyd bespaar sonder om op die eindresultaat in te boet, asook die tradisionele silikoonvorm-metode vir diegene wat 'n volledig gevormde sjokolade-omhulsel verkies.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 50-60 balle 25-30 stokkies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions