Vegetariese Herderspastei
Hierdie Vegetariese Herderspastei is 'n heerlike kombinasie van romerige kapokaartappels, geroerbraaide seisoengroente en gesmelte mozzarella. Die resep is doelbewus veelsydig en laat jou toe om groente te gebruik wat reeds in jou yskas beskikbaar is. Dit is die ideale "zero waste"-maaltyd wat voedselvermorsing beperk en terselfdertyd 'n pragtige gereg oplewer wat direk uit 'n losboompan voorgesit kan word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 6-8 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.