Hummus met Tahini paste

Hierdie tradisionele hummus word gemaak van sagte kekerertjies, tahini, vars suurlemoensap, knoffel en geurige speserye wat saam verwerk word tot 'n sygladde smeersel. Die resep wys hoe om gedroogde of ingemaakte kekerertjies optimaal voor te berei, waarom yswater so belangrik is vir die tekstuur en hoe 'n eenvoudige bros suurlemoen- en knoffelbolaag hierdie klassieke gereg na 'n volgende vlak neem.

Prep Tyd - 5 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 500 ml ongeveer portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions