Lede-resep
Heuning-botter rolletjie
Gepubliseer
Sommige resepte dra veel meer as net geur – hulle dra herinneringe. Hierdie Pekan-, Heuning- en Kaneelbotter bring my telkens terug na ons plaas Remhoogte in Skeerpoort, waar…
Lede-resep
Sop en Bredie bevriesing
Gepubliseer
Hoe vries mens soppe en Bredies? Hierdie is ‘n ROOILIG vraag en ek wil jul die gevare uitwys voordat almal siek word en of jy kos moet weggooi.…
Lede-resep
Hummus met Tahini paste
Gepubliseer
Hummus is een van die veelsydigste smeersels wat jy ooit in jou kombuis kan hê. Hierdie romerige kekerertjiesmeer is propvol plantproteïene, vesel en geur, en pas net so…
Lede-resep
Vegetariese Herderspastei
Gepubliseer
Wie sê 'n herderspastei moet altyd vleis bevat? Hierdie vegetariese weergawe is een van my gunsteling maniere om die yskas skoon te maak én 'n voedsame ete op…
Lede-resep
Cornish pastei
Gepubliseer
Daar is iets besonders aan 'n egte Cornish Pastie. Met sy goudbruin, bros kors en sappige vulsel is dit veel meer as net 'n pastei—dit is 'n stukkie…
Lede-resep
Neute botters
Gepubliseer
Daar is min dinge so lekker soos varsgemaakte neutebotter. Met net 'n handvol goeie neute en 'n kragtige meule kan jy binne minute 'n romerige, geurige smeer maak…
Lede-resep
Basiese Souttert met ‘n Twist: Snoek souttert
Gepubliseer
Hierdie korslose souttert is een van my gunsteling resepte wanneer daar gaar vleis of groente in die yskas oorbly. Met 'n romerige witsous, sagte brood en geurige snoek…
Lede-resep
Kits Cous-cous slaai met gepekelde Hoender filette
Gepubliseer
Wanneer 'n naweekwegbreek of kampeeravontuur wag, wil niemand ure in 'n klein kombuis deurbring nie. Hierdie slim voorbereide maaltyd laat jou al die harde werk tuis doen, sodat…
Lede-resep
Toebroodjie vulsels met ‘n Twist!
Gepubliseer
Daar is min dinge wat so lekker reis soos 'n varsgebakte broodjie gevul met 'n geurige smeersel. Of jy nou op pad is see toe, 'n wildrit aanpak…
Lede-resep
Karamel-Piesang-eenpan nagreg oor die kole
Gepubliseer
Hierdie kampnagereg bring die beste van ontbyt en nagereg saam in een pan. Soet gekaramelliseerde piesangs, 'n romerige sous en 'n bros muesli-streusel maak elke happie 'n ware…
Lede-resep
Een-pan Tamatie bredie ontbyt
Gepubliseer
'n Hartlike eenpanontbyt wat die beste van gister se braai en vandag se ontbyt saambring. Sagte eiers, rokerige braaivleis en 'n geurige tamatiebasis word op bros gebotterde suurdeegbrood…
Lede-resep
Gevulde kabeljou met ‘n Griekse geurtjie
Gepubliseer
Min dinge klop die geur van vars kabeljou wat oor die kole gebraai word. Gevul met vars kruie, suurlemoen, olywe, tamaties en botter, lewer hierdie Griekse-geïnspireerde resep sappige,…