Basiese Souttert met ‘n Twist: Snoek souttert
Hierdie veelsydige souttert is 'n uitstekende basisresep wat maklik aangepas kan word met verskillende vleissoorte, vis of groente. Die sagte brood absorbeer die melk en vorm saam met die eiers en witsous 'n romerige tekstuur, terwyl die kaas 'n goudbruin kors bo-op vorm. Omdat die resep geen kors bevat nie, is dit vinniger om te maak, maar indien verkies kan dit net so maklik met enige pasteikors voorberei word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 6-8 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.