Karamel-Piesang-eenpan nagreg oor die kole
Wanneer die kole stadig gloei en almal om die vuur kuier, is hierdie een van my gunsteling nageregte om voor te sit. Dit verg min moeite, gebruik eenvoudige bestanddele en vul die kamp met die onweerstaanbare geure van botter, karamel en kaneelagtige muesli. Bedien dit warm met 'n skeut room of 'n groot skep vanieljeroomys.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.