Heuning-botter rolletjie
Hierdie geurige botter is die perfekte kombinasie van sagte botter, gekaramelliseerde heuning, warm speserye en vars gemaalde pekanneute. Dit smelt heerlik oor warm Franse roosterbrood, vars wafels, plaatkoekies of selfs 'n dik sny varsgebakte brood. Ek gebruik graag my Paasbolletjie-resep uit Boerekos met 'n Twist om 'n brood te bak waarvan die snye later in die lekkerste Franse roosterbrood omskep word – en hierdie botter maak die ervaring eenvoudig onvergeetlik.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 3 koppies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.