Cornish pastei

Die Cornish Pastie het sy oorsprong in Cornwall, Engeland, waar dit reeds in die 13de eeu geniet is en later die ideale middagete vir mynwerkers geword het. Die kenmerkende halfmaanvorm met sy gevlegte rand het nie net die vulsel beskerm nie, maar het dit ook maklik gemaak om die pastei vas te hou. Hierdie tradisionele resep gebruik 'n bros botterdeeg en 'n rou vulsel van sagte beesvleis, aartappels, uie en groente wat saam in die oond gaar word. Die resultaat is 'n ongelooflik sappige, geurige pastei met 'n goudbruin kors wat perfek is vir pieknieks, middagetes of 'n heerlike gesinsmaal.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 15 hand pasteie of 1 groot gesins pastei vir 8 persone portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions