Een-pan Tamatie bredie ontbyt
Oorskietbraaivleis is vir my nooit net oorskiet nie – dit is die begin van 'n nuwe ete. Die rokerige geur van vleis wat oornag gerus het, pas perfek by 'n ryk tamatiesous en sagte eiers. Hierdie resep is eenvoudig, voedsaam en ideaal wanneer almal om een pan saamkuier.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 5 Porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.