Lede-resep
Roerbraai Groente gereg
Gepubliseer
’n Kleurvolle pan vol vars groente met ’n heerlike kraak, afgerond met ’n soet-suur balsamiese sousie. Hierdie vinnige roerbraai is eenvoudig genoeg vir elke dag, maar smaak besonders…
Lede-resep
Sjokolade en Piesang karringmelk koek
Gepubliseer
’n Koek met ’n storie, ’n bietjie geskiedenis en ’n hele klomp nostalgie! Hierdie sagte, klam koek het sy oorsprong in ’n ou familieresep wat van geslag tot…
Lede-resep
Volkoring pampoensaad brood
Gepubliseer
Hierdie brood is vir my gesin een van heerlike geure en smake omdat ek dit oor ‘n periode van 2 dae maak. Die Biga (sponsagtige gismengsel) wat die…
Lede-resep
Neute mengelmoes vir Breinkos
Gepubliseer
Hierdie maklike neute-en-vrugtemengsel is ’n voedsame snoephappie vir kosblikke, werk of langpad. Dit word vooraf in grootmaat gemeng, vries uitstekend en maak weeklikse kosblikbeplanning sommer baie makliker.
Lede-resep
Parmesaan en Gerookte paprika aartappeltjies
Gepubliseer
Hierdie bros baba-aartappels met gerookte paprika en Parmesaankaas is vinnig, geurig en geskik vir enige seisoen. Die mikrogolf-en-oondmetode sorg vir sagte aartappels aan die binnekant en ’n heerlik…
Lede-resep
Kondensmelk: Maak jou eie
Gepubliseer
Maak jou eie romerige kondensmelk met gewone bestanddele en kies tussen die stoof- of mikrogolfmetode. Dit is ’n praktiese resep vir die plaas, kleinhoewe of enige kombuis waar…
Lede-resep
Kook met Kruie en Speserye praktiese gids
Gepubliseer
Ontdek die wonderwêreld van kruie en speserye—van rooster, braai en geurinfusie tot die korrekte berging en gebruik daarvan. Hierdie omvattende gids help jou om geur beter te verstaan…
Lede-resep
Karamel Sjokolade Flan
Gepubliseer
Hierdie nostalgiese sjokoladeflan word met koffiestroop bevogtig en met romerige karamel en gestabiliseerde Amarula-room gevul. Voeg piesangskyfies by vir ’n heerlike Banoffee-geïnspireerde variasie wat herinneringe én borde vinnig…
Lede-resep
Son gedroogde Tamatie pesto
Gepubliseer
Hierdie songedroogde tamatiepesto bars van kleur en diep Mediterreense geure. Met Parmesaankaas, pekanneute, knoffel en balsamiese asyn is dit heerlik op toebroodjies, Melba-roosterbrood, pasta of as ’n peuselhappie…
Lede-resep
Karamel Pekans
Gepubliseer
Hierdie krakerige, versuikerde karamelpekanneute is met kaneel en bruinsuiker gegeur en bak tot ’n onweerstaanbare bros snoephappie. Perfek vir kosblikke, sportdae, geskenkpakkies of sommer om direk van die…
Lede-resep
Cappuccino kits mengsel
Gepubliseer
Maak jou eie romerige kits-cappuccinomengsel sonder verromer met melkpoeier, strooisuiker en kits-espresso. Die resep sluit ook ’n laktosevrye variasie, ’n mokka-opsie en ’n maklike metode vir melkskuim in.
Lede-resep
Mozzart koek (Gateau succes)
Gepubliseer
Hierdie luukse neutemeringuekoek kombineer bros lae pekan- of amandelmeringue met ’n ligte, romerige sjokoladeganache. Die koek word oornag gelaat om sag te word en is ’n elegante bederf…