Mozzart koek (Gateau succes)

Maak ’n indrukwekkende neutemeringuekoek met drie dun lae pekan- of amandelmeringue wat met geklitste sjokoladeganache aanmekaar gesit word. Die meringuelae en ganache kan vooraf berei en gevries word, wat hierdie koek ideaal maak vir onthaal en spesiale geleenthede. Gebruik wit-, melk- of donkersjokolade om die koek volgens jou smaak aan te pas.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 120°C

Porsies - 12 snye portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions