Son gedroogde Tamatie pesto

Maak ’n geurige songedroogde tamatiepesto met gemarineerde tamaties, Parmesaankaas, pekanneute, knoffel, heuning en balsamiese asyn. Hierdie veelsydige rooi pesto is vinnig om in ’n voedselverwerker te berei en kan as ’n broodjie-smeer, doopsous, pastasous of bygereg gebruik word. Vries dit in klein porsies sodat daar altyd ’n geurige bederf gereed is.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 400 ml portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions