by boerekostwist | Jul 6, 2018 | BKT Members, Slaaie
Vir die warm somers dae is daar niks so heerlik as ‘n koel verfrissende slaai nie. My Ma het vir ons as kinders altyd hierdie wonderlike slaai gemaak. Jy kan die botterskorsie met wortel ook vervang. 2 k botterskorsie, fyn gerasper 2 k wortel, fyn gerasper 1...
by boerekostwist | Apr 20, 2018 | BKT Members, Slaaie, Sous
Hierdie slaai is gepak met vitamiene en minerale, kraakvars uit die tuin. Maak die slaai in die aparte 2 dele ‘n paar dae voor die tyd. Ons neem dit gereeld saam as ons gaan kamp. Letterlik net roer en gooi na ‘n langdag se rond rits in die veld agter wild aan. 500 g...
by boerekostwist | Apr 20, 2018 | BKT Members, Slaaie
Soos die kinders sou sê: Hierdie resep is nou nie Rocket Science nie…maar helaas niet! Piesang se smaak kan soveel meer kompleks wees en komplimenteer word met ‘n verskeidenheid kruie en speserye wat op ‘n subtiele manier bygevoeg word. Hier is my...
by boerekostwist | Apr 6, 2018 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Slaaie, Sous
Hierdie Asyn is meer soos ‘n gefermenteerde stroop geskik vir slaaisouse, marinades, roomys en ook ‘n verkwikkende drankie saam met sodawater bedien en gekapte ys en mentblare. Enige ander bessie soort soos aarbeie, moerbeie, bloubessies en vele meer kan gebruik...
by boerekostwist | Mar 26, 2018 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Slaaie, Sous
‘n Maklike en geurige slaaisous wat selfs ‘n kind aan mekaar kan slaan. Rak lewe is ongeveer 7 dae. Hierdie sousie is gepak met natuurlike goedheid soos omega’s, vitamiene en minerale wat in sy beste vorm voorkom naamlik, vars! Verder kan dit vir meer as net ‘n...
by boerekostwist | Mar 16, 2018 | BKT Members, Glutenvry, Lae Koolhidrate, Slaaie, Sout Groente, Spesiale Dieet
Hierdie resep kan met suiwer net met kool gemaak word of ‘n paar variasies soos wortel, rooi ui en spinasie of selfs kale gemaak word. Hierdie gereg kan as koue slaai, bykos of hoofgereg vir ‘n volledige ete bedien word. Dink aan piekniek volgraanbroodrolle en elke...