by boerekostwist | Jun 26, 2017 | Beesvleis, BKT Members, Pasta, Proteïene, Rys
Ek maak gereeld my “platsak legger” oop met resep idees wat ek bymekaar maak vir studentekos, wat gesond en bekostibaar is. Ek kommer my onnodig of die Filistyne as studente eendag self sal regkom. Dan begin my kop vinnige planne aanmekaarslaan wat min tyd...
by boerekostwist | Jun 21, 2017 | BKT Members, Pasta, Stysels
Indien jy kinders het wat nie self kook nie en naweke tuis kom…dan is hierdie ook ‘n wonderlike opsie vir vries. Haal direk uit die vrieskas en plaas gevries in die oond en bak 45 minute. Vir variasie voeg bietjie gekapte ham of gaar spek by. Gesonde kits ete!...
by boerekostwist | Jun 21, 2017 | BKT Members, Pasta, Stysels
Daar is wonderlike items vir jou spyskaart om te maak met die hutspot. En een daarvan is Mac ‘n Cheese soos die Amerikaners dit sal noem. Ek is skuldig en maak male sonder tal hierdie dis weens praktiese implikasies as die Filistyne lang ure na skool by buitemuurs...
by boerekostwist | Mei 31, 2017 | Beesvleis, BKT Members, Pasta, Proteïene, Stysels
Die resep is van Russiese afkoms. As voedsel student was hierdie gereg een van die disse wat van jou as student verwag was om te maak sonder om na ‘n resep te kyk. Eintlik is dit ‘n tegniese dis om te maak. Nommer een moet jy die vleis goed seel deur klein hopies...
by boerekostwist | Mei 14, 2017 | BKT Members, Pasta, Slaaie, Stysels
Hierdie is nie net ‘n slaai nie, maar ook geskik vir ’n ligte middagete om in te pak vir die werk se kospakkie en ook vir honger monde na skool. My idee van vinnige etes is enige iets wat ek onder 30 minute kan maak en met min skottelgoed, hierdie resep voldoen aan...
by boerekostwist | Apr 21, 2017 | BKT Members, Pasta, Stysels
As jy bietjie meer kreatief wil wees met pasta dan is hierdie die resep vir jou. Ek leer jou om pasta te maak en daarna word dit gebak of gediepvet braai. Soveel keuses en soveel disse. Geniet die les. 350g Witbroodmeel 3 heel eiers 1 eiergeel 45ml water Pasta roller...