Lasagne

Lasagne

Wanneer jy as student Voedsel praktiese gehad het, was eending verseker..die ander studente het tou gestaan na die tyd om jou disse te verorber. Vir my was dit altyd die ergste om die mooi kos wat ons gemaak het te moes uitkrap in ‘n kosblik om huistoe te neem. In my...
Sampioen en Gorilla Sous

Sampioen en Gorilla Sous

Mhhh, hierdie sous is uit nood gebore! So stuur ek die dag vir manlief met my inkopielys winkels toe. Ek het verwag dat ek wel weer soos die gebruik ‘n paar oproepe sou kry met die vreemde goed wat ek op die lysie skryf. So kom die eerste oproep in: “Bokkie, die man...