Bros Gebakte Aartappels

Bros Gebakte Aartappels

Hierdie is my vinnige aartappel gereg. Op ‘n dag kom pappie mos weer met paar sakke groente tuis…maar die keer is die 4 sakke aartappels. Ek deel onder die werkers uit en daar bly nog twee sakke oor. Staan die storie so en kyk en besluit dit is tyd vir...
Gebraaide rys / Fried Rice

Gebraaide rys / Fried Rice

Ek gebruik gewone rys, bruin rys of lang graan rys vir hierdie resep. Die rys is geurig en heerlik. Die rys kan ook net so geniet word of as ‘n bykos by ‘n uitgebreide spyskaart. Resep 500ml (2k) Rys korrels 1.5liter (6k) Water ½  Groente Afteksel blokkie 45ml (3e)...
Lasagne

Lasagne

Wanneer jy as student Voedsel praktiese gehad het, was eending verseker..die ander studente het tou gestaan na die tyd om jou disse te verorber. Vir my was dit altyd die ergste om die mooi kos wat ons gemaak het te moes uitkrap in ‘n kosblik om huistoe te neem. In my...
Baked Potatoes

Baked Potatoes

Gesonde aartappels elke dag. Kook baba aartappels of gewone aartappels, hou in yskas en gebruik soos nodig. Geen geskil, of baie olie nie. Kombinasie gaarmaak metode. Lekker eet! Resep 6 Aartappels, groot in wiggies gesny, afgespoel 4e Parmasaankaas, gerasper 4e Dill...
Risotto Mix-in-a-jar

Risotto Mix-in-a-jar

Mens sit gereeld en dink aan anders maar praktiese geskenkies om vir iemand te gee. Hierdie is ‘n resep met effense duurder bestanddele en beloof om die persoon te oorrompel met smaak en tekstuur. Ek droog my tamaties en sampioene self. Daar is lesse op die blog...