by boerekostwist | Nov 13, 2015 | Aartappels, Bak, Brood, Gratis Resepte, Groente, Lidmaatskappe, Stysels
Ek het persoonlik hierdie resep uitgetoets en nogal ‘n heel paar nuwe goedjies bygesit en anderste gebak as wat Christo de Beer se oorspronklike resep aandui…kom geniet al die kinkels in die kabel. Ek het die variasies onder aan gesit, die resep en metode...
by boerekostwist | Okt 21, 2015 | Aartappels, BKT Members, Groente, Koeke, Stysels
Ja, ek weet jy kyk die koek uiters skepties aan oor die gemash storie in die resep maar raai wat, dit bring die GI van die koek af! Verder maak dit die koek veerlig, donsig en klam. Jy kan nog ‘n stappie verder gaan en die donker sjokolade vervang met wit sjokolade om...
by boerekostwist | Aug 17, 2015 | BKT Members, Pasta
Mhhh, hierdie sous is uit nood gebore! So stuur ek die dag vir manlief met my inkopielys winkels toe. Ek het verwag dat ek wel weer soos die gebruik ‘n paar oproepe sou kry met die vreemde goed wat ek op die lysie skryf. So kom die eerste oproep in: “Bokkie, die man...
by boerekostwist | Mei 1, 2015 | Beesvleis, BKT Members, Pasta, Proteïene, Sout Groente, Stysels
Wat gemaak as jy nie lasagne velle in die huis het nie? Wel onlangs het die ongeluk my getref dat ek beide meel en pasta velle uit voorraad gehardloop het. Ek pluk die yskas se deur oop met die hoop dat daar ‘n antwoord sal uitspring! Die sous en vleis is reeds klaar,...