by boerekostwist | Feb 19, 2018 | BKT Members, Soppe, Sous
Aftreksel is die basis van menige geregte in die kombuis en deur jou eie te vervaardig sonder enige preserveermiddels en toegevoegde soute…kan dinge net lekkerder raak in elke gereg wat jy berei. Daar is soveel nadelige dinge in pakkies sop poeier dat dit beter is om...
by boerekostwist | Aug 17, 2017 | Biltong, BKT Members, Proteïene, Rooivleis, Soppe
Hierdie soppie neem net 30 minute om te maak van begin tot einde. Indien die bestanddele nie in rou formaat beskikbaar is, kan jy met die geblikte produk soos aspersies en poeier kappok aartappel werk, dan maak jy die sop binne 10 minute. Die vars produk bly nog die...
by boerekostwist | Aug 17, 2017 | BKT Members, Soppe
In ‘n samelewing wat so vinnig verander t.o.v. verwerkte produkte gepak met preserveermiddels en wie weet wat nog wat kanker veroorsaak en nie eens te praat van die hartvatsiektes wat dit teweegbring…sien ek dit in ’n ernstige lig en leef dus gesond. Ek maak my...
by boerekostwist | Aug 9, 2017 | BKT Members, Soppe
Sampioenroomsop sal nooit weer dieselfde wees na hierdie resep. Die kombinasie van ’n geurige sampioen (selfs wilde sampioene werk puik) met Stilton en witwyn is een wonderlike kombinasie. Binne 30 minute is jy gereed vir eet. 50 g botter 1 groot ui, fyngekap 1...
by boerekostwist | Jul 26, 2017 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Soppe
As jong getroudes het die pennies soms maar geknyp veral as een van die getroudes nog studeer. Hierdie resep is uit nood gebore met die aand wat ons vir die Alkia jeug Bybelstudie aan huis sop en broodjies moet voorsit. Eintlik het ek vergeet van die ete en die middag...
by boerekostwist | Jul 26, 2017 | BKT Members, Soppe
Ietsie luuks vir jou vriende wat kom kuier of sommer net omdat jy dit verdien. Hierdie heerlike Seekos roomsop is net die regte ding vir ‘n kuiertjie met vriende en tuis gebakte brood wat met knoffelbotter gerooster word. Geniet. 700 g aartappels, geskil,...