Botterskorsie en Klapperroom sop

Botterskorsie en Klapperroom sop

Botterskorsie is ‘’n veelsydige groente wat as soet en sout bedien kan word. Hierdie sop is effens soeterig en geen versoeter word gebruik. Die natuurlike soetheid van die botterskorsie met die klappermelk, komplimenteer mekaar baie goed. 1 kg botterskorsie, geskil en...
Tamatie en Koljander sop

Tamatie en Koljander sop

Soms wens jy dat geure deur die skerm geruik kan word, want hierdie foto van die Tamatie en vars koljander sop is net ongelooflik. Die suur van hierdie sop word perfek gebalanseer met die soutigheid van gekrummelde feta kaas in die sop. Hierdie sop kan baie mooi...
Ham en Ertjie sop / Ham and Pea soup

Ham en Ertjie sop / Ham and Pea soup

Hierdie is ‘n droom sop om te maak in die hutspot! Indien jy wel kan beplan week die ertjies verkieslik vir meer as ‘n uur of oornag. As jy vroeg oggend voor werk die mengsel in die pot sit, word jou neusvleuls gegroet soos jy by die huis se paadjie in ry!...
Die beste Boontjiesop ooit!

Die beste Boontjiesop ooit!

1. Boontjies bevat ‘n aflatoksien genaamd Phaseolus vulgaris. Hierdie toksien op die buitekant van die boontjie veroorsaak erge winderigheid, maagkrampe, diaree en hoofpyn. Nou verstaan ek hoekom my man van kompressie pitte praat! 2. Om van die toksiene ontslae...