by boerekostwist | Apr 6, 2018 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Slaaie, Sous
Hierdie Asyn is meer soos ‘n gefermenteerde stroop geskik vir slaaisouse, marinades, roomys en ook ‘n verkwikkende drankie saam met sodawater bedien en gekapte ys en mentblare. Enige ander bessie soort soos aarbeie, moerbeie, bloubessies en vele meer kan gebruik...
by boerekostwist | Mar 13, 2018 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Ingelegde Produkte
Olywe is een van daardie vruggies wat oor die eeue heen maar net nie uitsterf nie. Kalamata is by uitstek my gunsteling olyf om te verwerk omdat dit so groot is, dit bly ferm tydens die verwerkings proses en verloor gou sy bitterheid tydens die uitvars periode. Dit is...
by boerekostwist | Feb 20, 2018 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Ingelegde Produkte
Songedroogde tamaties is een van die maklikste preserverings metodes om toe te pas en jy het beheer oor die feit dat GEEN preserveermiddels gebruik is. Daar is die opsie om die gedroogde tamaties in olyfolie te stoor of om dit gedroog in die vrieskas te plaas vir...
by boerekostwist | Nov 2, 2017 | Gratis Resepte, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt, Lidmaatskappe
In die Suid-Afrikaanse kos kultuur is appelkooskonfyt seker die voedsel item wat die meeste in geregte gebruik word. Dink aan jam tertjies, wildebees ogies of te wel lepel steeltjies, konfyt skywe, tussen lagie met koeke, asynpoeding, gemmerkluitjies, potjiekos souse,...
by boerekostwist | Okt 17, 2017 | BKT Members, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Ingelegde Produkte
Piekeluitjies is soms so skaars soos hoendertande, maar as jy dit eers in die hande kry dan is die Kaap Hollands! Hierdie is een van my gunsteling resepte en male sonder tal mooi botteltjies gekoop vir die kosbare inhoud…dan ontvang ’n gelukkige gas hierdie as...
by boerekostwist | Sep 26, 2017 | BKT Members, Ingelegde Produkte
Daar is niks so heerlik soos hierdie klein knopies sampioene op ‘n stokkie in ‘n romerige sousie gedompel. Wat wonderlik is van hierdie resep jy kan dit maande voor die tyd maak en in die yskas in lugdigte houer stoor. Die rakleeftyd in die yskas is 3 maande maksimum....