Gemarineerde Knopiesampioene
Daar is niks so heerlik soos hierdie klein knopies sampioene op ‘n stokkie in ‘n romerige sousie gedompel. Wat wonderlik is van hierdie resep jy kan dit maande voor die tyd maak en in die yskas in lugdigte houer stoor. Die rakleeftyd in die yskas is 3 maande maksimum. Hierdie sampioene word in gegeurde olie […]
Annelien2017-09-26T05:11:10+02:00