by boerekostwist | Jan 13, 2020 | BKT Members, Hulpbronne, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt, Lesse en Raad
Hierdie konfyt is vinnig en maklik om te kook omrede die vrug redelik vinnig sag kook. Turksvye het nie baie vog en daarom moet vog aangevul word om sodoende in die begin fases nie aan te brand en suiker te help oplos. Hierdie resep kan met gemak verdubbel of met 4...
by boerekostwist | Aug 28, 2019 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt
Die pikenate suur smaak van hierdie stingels kombineer perfek met sitrus. Hierdie konfyt tower enige koek tafel op met gebak wat konfyt en botter moet kry. Dink aan heerlike Engelse skons en vele meer. Gebruik “ouerige” stingels omdat die geur sterker is en ook ‘n...
by boerekostwist | Mei 2, 2019 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Konfyt
Een van my moederlief se beste resepte wat blink en deursigtige blokke lewer. Die binnekant is sag en soos jellie met die ferm buite rand. Lees asb hierdie resep sorgvuldig deur en let op die fyn skrif. Makantaan word soms oor 2 dae gekook en dit is belangrik om...
by boerekostwist | Mar 4, 2019 | BKT Members, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt
Hierdie resep kan tweeledig gebruik word. Die eerste opsie is daarom soos ‘n stroop te berei sonder pektien. Die eindproduk gaan loperig, amper stroperig voorkom. Die tweede opsie is om jou eie tuisgemaakte appel pektien by te voeg sodoende ’n meer jellierige...
by boerekostwist | Jan 18, 2019 | BKT Members, Konfyt
Druiwe konfyt is baie vinnig en maklik om te kook. MAAR as jy druiwe kies met pitte is dit natuurlik nou ‘n kopseer wat moontlik wag…MAAR daar is makliker oplossings vir hierdie probleem. Vir die kook van fyn druiwe konfyt kan die druiwe korrels vooraf eers in kwarte...
by boerekostwist | Des 28, 2018 | BKT Members, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt
Die geheim van hierdie pragtige konfyt is die feit dat vars en pas ryp geel taaipit perskes gebruik moet word. As die perske te pap en te oud is, sal dit sag kook en die stroop sal troebel voorkom. Hierdie resep vermeerder met gemak, maar moet in gedagte gehou word...