by boerekostwist | Okt 19, 2018 | BKT Members, Fyn Bak, Koue Nageregte
Hierdie is ‘n heerlike vingerhappie en twee is genoeg om ‘n soet tand gou tevrede te stel. Die Ladies Navel is amper soos ons koeksister, maar met ‘n meer klewerige binne kant en bros buite laag. Ek het hierdie as kind by my ma geleer eet en sy het dit weer by haar ma...
by boerekostwist | Sep 19, 2018 | BKT Members, Koue Nageregte
Hierdie resep kan ook gluten-vry gemaak word en die koekie basis kan eenvoudig net uitgelaat word. Die buitenste deel van die tertjie is bros en krakerig met die neute laag. Die kern van die tertjie fluweel sag. Maak egter seker dat die sjokolade wat jy koop geen...
by boerekostwist | Jul 13, 2018 | Artikels, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Ontbyt
Ons het in Chefskool altyd gespot wat was eerste…die hoender of die eier? Nou hier is die kopkrapper…net soos met die kook van rys…Word die eier in koue water geplaas en dan tot kookpunt gebring of word die eier in kookwater geplaas…soveel opinies en ek gaan beide...
by boerekostwist | Jun 26, 2018 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Warm Nageregte
420 g (3 k) koekmeel 30 ml (2 e) bakpoeier 2,5 ml (½ t) sout 30 ml (2 e) suiker 625 ml (2½ k) melk 4 groot eiers, geskei 80 ml (⅓ k) sonneblomolie 2,5 ml (½ t) kremetart Sif die koekmeel, bakpoeier, sout en suiker saam. Klits die melk, eiergele en olie saam. Voeg die...
by boerekostwist | Apr 5, 2018 | Glutenvry, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet, Warm Nageregte
Vandag was dit kortpad dag in die Pienaar woning. Die Filistyne was lus vir ‘n happie soet en dit was reënerig maar een probleem…die koekmeel vir Melkkos was klaar. Deur die rakke gekrap en die sago so gekyk en gedink, van jou gaan ek Melkkos met ‘n Twist maak: Gluten...
by boerekostwist | Apr 5, 2018 | BKT Members, Ontbyt
My Moeder was altyd so lief om haar eie Muesli en Granola te maak. So is die resep van geslag na geslag oor gedra. Hierdie is ‘n resep wat ek as geskenkies uitdeel en met die reseppie om die botteltjie se nek gebind. Ook geskik om dan in ander gebak soos ontbyt...