Meusli: maak jou eie!
My Moeder was altyd so lief om haar eie meusli te maak. So is die resep van geslag na geslag oor gedra. Hierdie is ‘n resep wat ek as geskenkies uitdeel en met die reseppie om die botteltjie se nek gebind. Ook geskik om dan in ander gebak soos ontbyt muffins en beskuit te gebruik…gebruik […]
Annelien2018-04-05T10:48:00+02:00