Creme brulee

Creme brulee

Wat is die verskil tussen ‘n Creme brulee en ‘n creme caramel? Die hoeveelheid room en melk is die verskil. Creme Brulee betaan net uit die gebruik van room as vloeistof en Creme caramel volroom melk. Creme brulee se soetheid word aangevul met ‘n...
Vlapoeier maak jou eie

Sjokolade poeding met eie sous

Ek is lief vir sjokolade en vandat ek die ekstra donker kakao ontdek het, het ek bietjie met die resep gespeel. Die vars pekans uit my tuin word ook hier ingespan vir ‘n unieke nagereg, iets tussen ‘n molten en brownie nagereg. Hoop julle speel net so...