by boerekostwist | Apr 1, 2019 | BKT Members, Warm Nageregte
My moeder het die heerlikste eiervla denkbaar gemaak. Moeder het nie ‘n keuse gehad as om twee brouseltjies aan te maak nie. Pappa het van dikvla gehou en ons kinders van dun vla wat ons soos soppies opgeskep het. Dit is ook die einste vla waarin Mariekoekies...
by boerekostwist | Jun 26, 2018 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Warm Nageregte
420 g (3 k) koekmeel 30 ml (2 e) bakpoeier 2,5 ml (½ t) sout 30 ml (2 e) suiker 625 ml (2½ k) melk 4 groot eiers, geskei 80 ml (⅓ k) sonneblomolie 2,5 ml (½ t) kremetart Sif die koekmeel, bakpoeier, sout en suiker saam. Klits die melk, eiergele en olie saam. Voeg die...
by boerekostwist | Apr 5, 2018 | Glutenvry, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet, Warm Nageregte
Vandag was dit kortpad dag in die Pienaar woning. Die Filistyne was lus vir ‘n happie soet en dit was reënerig maar een probleem…die koekmeel vir Melkkos was klaar. Deur die rakke gekrap en die sago so gekyk en gedink, van jou gaan ek Melkkos met ‘n Twist maak: Gluten...
by boerekostwist | Mar 25, 2018 | Bak, BKT Members, Brood, Warm Nageregte
Brood en Botter poeding was in die Bezuidenhout-huishouding altyd met ‘n kinkel aangebied deur ‘n baie kreatiewe moeder. Ek dink dat hierdie poeding seker die Arm-man-se-poeding gedoop moet word. Dit kry 4 basiese bestanddele en die opbrengs is baie en vele monde kan...
by boerekostwist | Mei 18, 2017 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Warm Nageregte
Daar is tydig en ontydig ‘n stryery in my familie wat is nou die ware Jakob. Malvapoeding met brandewyn of sonder brandewyn…of is ‘n Brandewyn tert nie ook ‘n Malvapoeding nie? Ja, lag ek stilweg, want julle eet in elk geval alles op sonder om te kla. Hierdie...
by boerekostwist | Mei 16, 2017 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Warm Nageregte
Wat is trooskos? Wel, trooskos is vir my siel soos soene op ‘n seer wond! As ek koud kry of na geliefdes verlang…dan gryp ek my ou Aga pot en kook melkkos. Die reuk van kaneel streel my gemoed en bring soveel wonderlike herinngeringe mee, van tye rondom my...