Eiervla
My moeder het die heerlikste eiervla denkbaar gemaak. Moeder het nie ‘n keuse gehad as om twee brouseltjies aan te maak nie. Pappa het van dikvla gehou en ons kinders van dun vla wat ons soos soppies opgeskep het. Dit is ook die einste vla waarin Mariekoekies gedoop was as ons siekerig gevoel het. Heerlike […]
Annelien2019-04-01T13:45:17+02:00