by boerekostwist | Apr 30, 2017 | BKT Members, Warm Nageregte
Asynpoeding is nie asynpoeding as dit nie rysmier gaatjie tekstuur het nie. Moeder het dit met speserye gemaak en jy het dadelik in die winter na kerk, geweet wat jou neus kielie as jy by die deur instap. Later jare het ek die waarde van hierdie resep ontdek deur uit...
by boerekostwist | Jun 15, 2016 | BKT Members, Warm Nageregte
So vinnig soos blits! Dit is al wat ek kan sê! Resep Koek 115g Botter (moet sag wees by kamertemperatuur) 100g Sagte Bruinsuiker 2 Eiers, groot 140g Koekmeel 10ml Bakpoeier Knippie sout ½ k Dadels gekap Sous 250ml Room 100g Sagte Bruinsuiker 60g Botter Knippie sout...
by boerekostwist | Feb 2, 2016 | Gratis Resepte, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt, Lidmaatskappe, Warm Nageregte
As ek die woorde Roly Poly hoor, dan weet ek dit is winter tyd! Ek het groot geword met hierdie lekker nagereg en my ma het dit altyd as deel van ‘n stowe vleis spyskaart bedien. Dan was daar ‘n groot beker met vla en my sussie het altyd die velletjie gekry. Ek het...