by boerekostwist | Des 5, 2020 | BKT Members, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Ingelegde Produkte, Lidmaatskappe, Slaaie
n Groot familie gunsteling met kuiertjies is hierdie heerlike uie slaai. Die kombinasies van hierdie slaai is legio want tussen ‘n braai ete of ‘n gekookte tradisionele ete bly hierdie ‘n wenner. 1 kg piekel uitjies, geskil 3 e geel mosterd saad of 2...
by boerekostwist | Okt 20, 2020 | BKT Members, Hulpbronne, Ingelegde Produkte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Slaaie
Geurige en heerlike wortelslaai in gemaak om net vinnig van die rak te neem en te geniet. Hierdie resep is ook vinnig om te berei en perfekte pasmaat vir ‘n heerlike braai. Soms as variasie voeg ek rosyntjies by vir ekstra soet. 1.5 kg wortel ringetjies ongeveer 3 mm...
by boerekostwist | Jun 6, 2020 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Hulpbronne, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Ingelegde Produkte, Lesse en Raad
Wanneer mens met sagte vrugte werk soos appels, pere bessies en vele meer, moet mens seker maak dat dit nie te warm gemaak word tydens die preserveringstyd. As die temperatuur bo 90 ℃ styg sal die vrugte uitermate krimp in die bottel en die vrugte begin dryf. Ek stel...
by boerekostwist | Jul 5, 2019 | Bewaarde Produkte, Gratis Resepte, Hulpbronne, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Ingelegde Produkte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Die inlê van pynappel is verseker een van die vinnigste preserverings werkies wat mens kan doen. Ek koop gereeld pynappel op spesiale aanbieding en kan nie wag om tuis dit te verwerk en altyd op die rak gereed te hê vir koeke, terte en ook slaai en pizza. Dit kan fyn...
by boerekostwist | Mar 1, 2019 | BKT Members, Hulpbronne, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Ingelegde Produkte, Lesse en Raad, Slaaie
‘n Heerlike manier om groen tamaties…ja jong tamaties voordat dit ryp word te oes en te verwerk in ‘n gepiekelde weergawe wat in olie preserveer word. ‘n Heerlike manier om ‘n Mezze bord aan te vul. 1 kg groen tamaties gesny in ½ cm skywe...
by boerekostwist | Feb 8, 2019 | Ingelegde en Bewaarde Produkte, Ingelegde Produkte
Vinnige en maklike uie smoor vir menige gebruike. Ek gebruik gereeld hierdie resep by hamburgers, boereworsrolle, pap en sous…asook in slaaie vir die ekstra soet suur. Die klapper suiker kan vervang word met bruin of wit suiker. Hierdie resep het ‘n rak...