by boerekostwist | Mei 9, 2024 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Skons
Ons was as kinders vreeslik bederf met warm en vars gebakte skons. Moeder het soms ‘n koppie kaas en halfkoppie spek of ham ingemeng…soms bietjie gekapte sprietuie en heerlike gerookte paprika. Die basis van hierdie skon kan gemanipuleer word in ’n wonderlike...
by boerekostwist | Apr 24, 2024 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Sout Groente
As jy die woord Balsamiese asyn noem dan gaan daar liggies vir my op…ek is dol oor Balsamiese asyn en veral van goeie gehalte. Om hierdie sous te maak het ons nodig om die balsamiese asyn vir ʼn wyle te kook sodat dit dikker word en deur ʼn kruie takkie van jou...
by boerekostwist | Apr 18, 2024 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Pluimvee, Proteïene
As gesin wanneer ons bietjie wegbreek is hierdie ‘n heerlike item op die spyskaart om te berei en kan vooraf bevries word en saam vir ‘n heerlike naweek in die bosse en kampeer bedien word. Die goud van die resep sit in die feit dat hierdie resep nie net...
by boerekostwist | Apr 4, 2024 | Fyn Bak, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Elkeen van ons het ons eie idee van die perfekte pannekoek. Wel, hier is my idees rondom die onderwerp en paar wenke wat ek met die jare heen opgetel het. 1. Hierdie pannekoek beslag se eindproduk is lig en donsig, a.g.v. die asyn wat bygevoeg word. Die...
by boerekostwist | Mar 28, 2024 | Bak, Beskuitjies, Gratis Resepte, Hulpbronne, Kinders, Koekies, Lekkergoed, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
1 blik karamel kondensmelk 3 eiers goed geklits 250 g botter of 80% bakkers margarine 500 g versiersuiker gesif 1 t vanielje geursel (variasie van geursels en kleursels kan ook gebruik word) 1 k droe vrugte op gekap 1 k neute van keuse op gekap (opsioneel) 250 g marie...
by boerekostwist | Feb 8, 2024 | Gratis Resepte, Proteïene, Vark
Vark nek broodjies is vir my altyd heerlik want dit is soeterig met ‘n goeie balans van sout en daarmee saam niks so lekker soos ouma se heerlike Kondensmelk mosterd sous en kool met uie geroer-braai. Wanneer ons gaan kamp koop ek by my plaaslike slaghuis hul gerookte...