• Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Annelien Pienaar Voedselkonsultant
Teken in Word ’n lid +
  • Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Teken in Word ’n lid

Soek oral

Waarmee kan ons help?

Tik minstens twee karakters. Resultate word volgens afdeling gegroepeer.

Vinnige, gekookte versiersel

Vinnige, gekookte versiersel

by boerekostwist | Feb 22, 2019 | Algemene Bak Inligting, Bak, Versiersel

Hierdie versiersel neem ongeveer 10 minute om te maak en smelt glad nie in warm weer. Verder word hierdie mengsel gekook en dan styf geklits agv die teenwoordigheid van eierwit. Om die versiersel dan te spuit is ook maklik en vir seer hande meer hanteerbaar. Ek het...
Basiese beginsels van Gis en Broodbak

Basiese beginsels van Gis en Broodbak

by boerekostwist | Jan 30, 2019 | Algemene Bak Inligting, Bak, Brood, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe

Toenemend kry ek navrae oor gis en broodbak in die algemeen en daarom hierdie inligtingstuk om julle te help om suksesvol brood te bak en dan later te motiveer om ‘n Suurdeeg klas by te woon in die BKT toets-kombuis. Vir alle praktiese doeleindes gaan ek eers...
BKT Kletskombuis November 2018

BKT Kletskombuis November 2018

by boerekostwist | Nov 2, 2018 | Algemene Bak Inligting, Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Lidmaatskappe

Hallo Twister, Baie dankie dat jy getrou saam kuier hier op die webtuiste en ook op Faceboek saam met die Boerekos met ‘n Twist kook groep. Mens kom met ‘n groot skok agter die weke tot die einde van die jaar is so min…ek sien al die nuwe jaar wink!...
Bevriesing van Groente

Bevriesing van Groente

by boerekostwist | Okt 12, 2018 | Algemene Bak Inligting, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe

Navrae het my genoop om ‘n artikel te doen oor die verwerking en bewaring van oormaat groente en vrugte op ‘n gesonde manier. Die tegnieke wat bespreek word is geskoei op die riglyne van Food Bev SETA se spesefieke uitkomste om kritieke kontrole punte te bereik...
Vakansie peusel-happies!

Vakansie peusel-happies!

by boerekostwist | Sep 26, 2018 | Algemene Bak Inligting, Artikels, Bak, Beskuitjies, Diverse, Gratis Resepte, Koekies, Lidmaatskappe

Ek dink almal van ons sit met die hande in die hare as dit by die onderwerp van vakansie kom. Wat maak mens met die kinders wat alewig knaag siekte kry? My vrieskas, yskas en blikke word gevul sodat hulle net kan uithaal en geniet. Ek het deur die Boerekos met...
BKT Klets-Kombuis 1 Junie 2018

BKT Klets-Kombuis 1 Junie 2018

by boerekostwist | Jun 2, 2018 | Algemene Bak Inligting, Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse

Hallo Twister, Hierdie week se ure was veels te min gewees om my draaie te kry om al my werk te doen. Wel, ek vang stadig maar seker op. Die aanlyn winkel het ‘n hik of twee gekry. Ek het vergeet om vir die webontwerper te vra om die koerierdiens en hul fooie aan te...
« Older Entries
Next Entries »
Annelien Pienaar

Nuusbrief

Teken in om eerste te wees om uit te vind oor nuwe resepte, kursusse, gebeurtenisse, produkte en meer.

Nuusbrief

Help

Ondersteuning + Vrae
Welkom
Lidmaatskap

Wetgewing

Terugsendings & Kansellasies
Webwerfvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Koekiebeleid

Meer inligting

Oor Annelien
Kontak
Vennote
Help

  • Follow
  • Follow
  • Follow

© Annelien Pienaar 2026. Alle regte voorbehou.
Webwerf gebou, bestuur en gehuisves deur doenit.com