Bruismeel, maak jou eie

Bruismeel, maak jou eie

As jy soos ek op ‘n plaas woon en die naaste winkel is 20 km weg dan is hierdie die beste plan ooit. Sedert my Ma hierdie resep vir my gegee het as student, het ek nog nooit weer bruismeel gekoop nie. Ek is nie ‘n voorstander om bakpoeier te gebruik nie...