by boerekostwist | Nov 9, 2018 | Artikels, Gratis Resepte
Hierdie is vir my seker een van die belangrikste punte in Suid-Afrika wat soms oor die hoof gesien word van weë die onkunde van die publiek, of so dink die produsente. Wat sê die reg oor die term Botter wat op ‘n pakkie gelys word? Suiwer botter word gemaak van...
by boerekostwist | Nov 2, 2018 | Algemene Bak Inligting, Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Lidmaatskappe
Hallo Twister, Baie dankie dat jy getrou saam kuier hier op die webtuiste en ook op Faceboek saam met die Boerekos met ‘n Twist kook groep. Mens kom met ‘n groot skok agter die weke tot die einde van die jaar is so min…ek sien al die nuwe jaar wink!...
by boerekostwist | Nov 2, 2018 | Artikels, Drankies, Gratis Resepte, Lidmaatskappe
Gegeurde water het ‘n baie interessante onderwerp geword toe ek begin navorsing doen oor die tema vir Gladde Jantjies/Smoothies. Die smoothies het my terug geneem na die oorsprong…gegeurde water of soos dit beter beskryf word in die Engelse taal: Infused water....
by boerekostwist | Sep 26, 2018 | Algemene Bak Inligting, Artikels, Bak, Beskuitjies, Diverse, Gratis Resepte, Koekies, Lidmaatskappe
Ek dink almal van ons sit met die hande in die hare as dit by die onderwerp van vakansie kom. Wat maak mens met die kinders wat alewig knaag siekte kry? My vrieskas, yskas en blikke word gevul sodat hulle net kan uithaal en geniet. Ek het deur die Boerekos met...
by boerekostwist | Jul 13, 2018 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse
Hallo Twister, Die week het gevlieg en met die dae wat verby gaan besef ek net…die end van die jaar begin wink vir my. Elke jaar maak ek maar die geskenke kas vol, soms net met idees, maar dit begin gestalte kry vir Kerstyd. Kerstyd is vir ons ‘n fees van GEE en...
by boerekostwist | Jul 13, 2018 | Artikels, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Ontbyt
Ons het in Chefskool altyd gespot wat was eerste…die hoender of die eier? Nou hier is die kopkrapper…net soos met die kook van rys…Word die eier in koue water geplaas en dan tot kookpunt gebring of word die eier in kookwater geplaas…soveel opinies en ek gaan beide...