by boerekostwist | Mei 17, 2019 | Artikels, Diverse, Gesondheid, Gesondheid en Skoonheid, Glutenvry, Gratis Resepte, Hare, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet, Voedselwetenskap
Why is Apple Cider Vinegar (ACV) such a highly praised food product? Due to its high content of acetic acid, pro- and pre-biotics. During the fermentation process of at least 6-8 weeks, apples, water and raw sugar ferment to a very acidic medium packed with wonderful...
by boerekostwist | Apr 12, 2019 | Artikels, Diverse, Gesondheid, Gesondheid en Skoonheid, Glutenvry, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet, Suikervry, Voedselwetenskap
Are you a consumer of prepacked, preserved, reconstituted foods. Do you need to interpret food labels and all that technical jargon? Are you easily buying a bag of food because it states that it is trans-fat free, or free from anything or low in a specific ingredient?...
by boerekostwist | Mar 29, 2019 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse
Hallo Twister, Soveel nuwe en opwindende dinge wat wag. Boerekos met ‘n Twist het ‘n nuwe baba by gekry naamlik Beidekante. Ek plaas die skakel vir julle om te loer waarmee ons besig is. Verlede jaar het ons die voorreg gehad om ‘n geleentheid in Potchefstroom aan te...
by boerekostwist | Des 14, 2018 | Artikels, BKT Members, Diverse
Geskenke uit jou koskas is ‘n tema wat ek so 5 jaar gelede begin het en dan elke Desember aanbied. Ons het begin met net 5 persone in die klas en dit het so gegroei dat daar reeds vir die volgende jaar ‘n wag lys is. Vir my is daar niks so lekker om my...
by boerekostwist | Nov 25, 2018 | Artikels, Gratis Resepte, Koue Nageregte
Die mooiste kookboek vir die 2018 boeke jaar! Platteland tydskrif se eerste kookboek is nou op die rakke: Seisoenskos: Resepte vir die hele jaar. Ek kan persoonlik nie dink aan ‘n beter geskenk hierdie jaar vir Kersfees as Seisoenskos. Puik resepte, prakties,...
by boerekostwist | Nov 14, 2018 | Artikels, Bak, Beskuit, Gratis Resepte, Lidmaatskappe
Eureka Mills het vir die besige huishouding ‘n gesonde opsie gegee om met hul Steengemaalde produkte perfekte gebak keer op keer te lewer. Ek het hierdie mengsel self getoets en paar variasies op die basiese resep aangebring en regtig so maklik soos roer en druk...