Hand versorging: Skuursel en room

Hand versorging: Skuursel en room

Ek kan so goed onthou hoe my pa ons knieë en elmboë as kinders met hierdie mengsel van my ma ingevryf het. Soms het dit soos ʼn kool vuur gebrand, maar pa het geskrop! Na die tyd as ons gaan bad het, was ons velle sy sag. Tot vandag gebruik ek hierdie basis resep en...