by boerekostwist | Feb 1, 2020 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Hallo Twister. Die jaar het met ‘n groot knal weg getrek en die koskaste begin leeg raak. Planne raak weer op vir gesonder etes en besige skedules hou ons almal besig. Vandag se nuusbrief handel oor praktiese idees, gesonde en sakpas idees vir hierdie week. Dit...
by boerekostwist | Jan 25, 2020 | Algemene Bak Inligting, Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Hulpbronne, Lesse en Raad
Hallo Twister. Julle het lanklaas ‘n brief ontvang en daar is so baie wat tans afspeel en uitrol vir die komende jaar. Ek is baie bevoorreg om aan te kondig dat Annelien Pienaar Voedsel konsultant op Maroela Media ‘n eie kolom gekry het om te skryf en te...
by boerekostwist | Jan 16, 2020 | Artikels, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
My kinders vertrek reeds om 06h45 skool toe en kosblikke pak is ʼn fyn balans sodat die items in die kosblik nog vars en aptytwekkend vertoon. Hoe gemaak? Ek is die ma van drie Filistyne en hul ouderdomme varieer drasties. Oudste is tans op Universiteit en is reeds van...
by boerekostwist | Jan 11, 2020 | Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Lidmaatskappe
Hartlike hallo en voorspoed vir ‘n mooi 2020 aan jou. Mag ons visie 20/20 gerig wees op die Groot Een daar Bo wat ons kompas en rigting gewer is. Sonder Hom sou ek skaars deur 2019 se dolle gejaag gekom het. Mag goedheid, gesondheid en Sy guns op jou rus...
by boerekostwist | Jan 3, 2020 | Artikels, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad
Kop krappers soos wat om vir jou spruit in te pak vir Universiteit? Verdere studies en moet selfsorg? Ek het in 2019 my eerste Filistyn afgesien en gepak met alles en nog wat vir die koshuis. Ek het gedink ek het alle moontlike hoeke en draaie gedek en soos die tyd...
by boerekostwist | Des 22, 2019 | Artikels, Diverse, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Liewe Leser, Die 2024 kalender jaar was ʼn besige jaar gewees vir my tov groei in soveel areas van my lewe. Ek het soveel nuwe goed geleer wat ek op my ouderdom gedink het nooit moontlik was. Ek het soveel geleer uit die reis en “ek kan nie” is soos ʼn vloek woord in my...