My gunstelinge ♡ →

Herstel
225 resepte gevind · Nuutste eerste
Slapdeeg Pastei Lede-resep
KookPasteie

Slapdeeg Pastei

Gepubliseer

Peulgewasse is ’n bekostigbare bron van vesel en plantproteïen. In hierdie heerlike maalvleis-en-boontjiepastei word gebakte bone in die vulsel én witbone of kekerertjies in die goudbruin kors gebruik.

Lasagne Lede-resep
Pasta

Lasagne

Gepubliseer

Hierdie geurige familielasagne bestaan uit netjiese lae pasta, sappige maalvleis met groente en gerookte vleis, romerige kaassous en ’n goudbruin cheddarbolaag.