Slapdeeg Pastei
’n Voedsame maalvleis-en-boontjiepastei met tamatie, kruie en ’n sagte, goudbruin peulgewaskors. Die resep is veselryk, ekonomies en kan ook met maer hoenderborsies berei word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 220°C
Porsies - 6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.