Kerrie Maalvleis
Hierdie maklike kerriemaalvleis is ’n ware staatmaker vir besige huishoudings. Die kombinasie van kerrie, borrie, fenegriek, komyn en kaneel skep ’n warm, aromatiese geur, terwyl blatjang en room of klappermelk die gereg heerlik afrond. Gebruik dit saam met rys of as vulsel vir vetkoek, pannekoek, jaffels, lasagne, bobotie en pasteie.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 8 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.