Sitrus Gegeurde Eend
Eend is makliker om gaar te maak as wat ’n mens dink. Hierdie resep lewer ’n geurige gebraaide eend met ’n hartige couscousvulsel en ’n ryk sitrussous. Die eend word gereeld bedruip om die vleis sappig te hou en die vel ’n mooi goudbruin glans te gee.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 4 – 6 porsies. portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.