Tamatie en Kool Frikkadelle
Groot, sappige beesvleisfrikkadelle met kool of gerasperde aartappel, stadig gebak in ’n soetsuur tamatie-en-basiliekruidsous. Vries dit vooraf vir ’n maklike gesinsete wat direk uit die vrieskas gebak kan word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 6-8 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.