Gorgonzola-Sampioensous
Hierdie sogenaamde Gorilla-sous het uit ’n kostelike misverstand oor Gorgonzola ontstaan. Die kombinasie van sampioene, room, sagte kaas, vars dille en pekanneute lewer ’n besonder geurige sous. Gebruik Gorgonzola vir ’n sterker smaak of kies Brie of Camembert vir ’n sagter, romerige variasie.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4 - 6 porsies. portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.