Lede-resep
Sugar cones
Gepubliseer
Maak jou eie bros, goudbruin suikerhorinkies met ’n heerlike botter-en-vanieljegeur. Vorm dit terwyl dit nog warm is en vul met jou gunstelingroomys.
Lede-resep
NY Choc chip cookies
Gepubliseer
Hierdie is nie sommer net nog 'n sjokoladekoekie nie – dis die soort koekie wat warm uit die oond kom, sag in die middel bly en letterlik in…
Lede-resep
Koffie neute koek met koffie vlavulsel
Gepubliseer
Hierdie is nie sommer net nóg 'n koffiekoek nie – dis 'n koek wat tyd vra, maar jou met elke happie beloon. Die diep geur van koffie, karamel,…
Gratis
Paella: Tradisionele Spaanse weergawe
Gepubliseer
Min geregte vang die gees van saam kuier so mooi vas soos 'n egte Spaanse paella. Die groot pan wat in die middel van die tafel staan, die…
Lede-resep
Avokadopeer Mousse
Gepubliseer
Min bestanddele lewer soveel geur soos 'n perfek ryp avokado. Hierdie romerige avokadomousse is een van daardie resepte wat jy oor en oor gaan maak, omdat dit ongelooflik…
Lede-resep
Botter versiersel (hitte stabiel)
Gepubliseer
Vir jare was ek op soek na 'n botterversiersel wat nie net mooi pyp nie, maar ook ons warm Suid-Afrikaanse somers kan trotseer. Ná baie toetse het hierdie…
Lede-resep
Poached egg / Geposjeerde eier met Hollandaise sous
Gepubliseer
'n Perfekte geposjeerde eier lyk dalk ingewikkeld, maar met die regte tegniek is dit verrassend eenvoudig. Die geheim lê nie in duur toerusting nie, maar in vars eiers,…
Lede-resep
Cake base: Gluten-, Egg-, Dairy-, Sugar free (vegan)
Gepubliseer
Elke bakker het daardie een koekresep nodig waarop jy altyd kan staatmaak. Hierdie sagte, klam vanieljekoek is presies dit. Die resep is natuurlik eier- en suiwelvry, maar niemand…
Lede-resep
Aspersies self ingemaak
Gepubliseer
Daar is min dinge so bevredigend soos 'n ry glinsterende flesse tuis-ingelêde aspersies op die spensrak. Met net water, sout, asyn en vars aspersies kan jy die oes…
Lede-resep
Granadilla roomys
Gepubliseer
Wanneer ek aan Desembervakansies dink, dink ek aan groot, ronde bolle granadillaroomys wat ons ná 'n dorpuitstappie as spesiale bederf gekry het. Vir drie plaaskinders was dit genoeg…
Lede-resep
Gammon
Gepubliseer
’n Sappige, stadig gebakte gammon met ’n blink appelglasuur en ’n vinnige soetsuur kondensmelk-mosterdsous.
Lede-resep
Gerookte Varknek rol met roerbraai rooikool
Gepubliseer
Min dinge klop die geur van 'n stadig gaar varknekrol wat ure lank oor sagte kole prut. Wanneer die vleis uiteindelik so sag is dat dit sommer met…